Jaggeweerskiet Saterdag 17/3/2018

Saterdag 17/3/2018, hou GSSC ‘n jaggeweerskiet op die skietbaan.

Begin 09h00 tot 12h00, afstande 100m – 400m.

Bring 20 rondtes saam om aan die telling skiet deel te neem, of meer, dinge kan dalk net lekker raak.

Oog en oorbeskerming noodsaaklik.

Lede R20 en nie-lede R50.

Vir verdere inligting, skakel gerus vir Christo Engels by 081 791 8299 of by christo.engels@gmail.com